Hersiening: Wat ken jy nou? A Verbind die volgende sinne met voegwoorde. 1. Die drie bokkies is maer en honger. Daar is min kos. (omdat) 2. Hulle moet oor die brug stap. Die groen gras is aan die oorkant. (want) 3. Die groot reus wil die bokkies opeet. Hulle is bang. (daarom) 4. Kleinste Bokkie is klein en maer. Die reus laat hom oor die brug stap. (dus)